Buy & Sell Livestock With Confidence
Connect with verified farmers and buyers across South Africa. Safe, simple, and trusted by thousands.
Buy & Sell Livestock With Confidence
Connect with verified farmers and buyers across South Africa. Safe, simple, and trusted by thousands.
Why Choose Digikraal?
Built by farmers, for farmers. We understand the livestock industry and provide the tools you need to succeed.
Verified Listings
Every listing is verified to ensure authenticity. Buy and sell with confidence knowing all sellers are legitimate farmers.
Live Market Prices
Access real-time livestock market prices to make informed buying and selling decisions. Stay ahead of the market.
Direct Communication
Connect directly with buyers and sellers through our secure messaging system. Negotiate deals safely and efficiently.
Nationwide Network
Reach buyers and sellers across all provinces of South Africa. Expand your market beyond local boundaries.
Simple Management
Create, edit, and manage your livestock listings with ease. User-friendly tools designed for farmers, not tech experts.
Mobile Optimized
Access Digikraal from anywhere, anytime. Fully optimized for mobile devices so you can manage your business on the go.
Livestock Across SA
Explore available livestock listings across all nine provinces of South Africa.
Featured Livestock
Browse our handpicked selection of premium livestock from verified sellers across South Africa.
How It Works
Getting started is simple. Follow these three easy steps to start buying or selling livestock today.
Create Account
Sign up for free in under a minute. No credit card required, just your basic information.
List or Browse
Create your listing with photos and details, or browse thousands of verified livestock listings.
Connect & Deal
Message buyers or sellers directly, negotiate prices, and close deals with confidence.
Trusted by Farmers
Join thousands of satisfied farmers who have successfully bought and sold livestock on Digikraal.
""Gedurende April en Mei 2023 wou ek 'n aantal aanteel vee aankoop. Ek het op Facebook begin rondkyk en advertensies van Digikraal gesien. Tog bly mens katvoet vir slenters op sosiale media. Ek het tog besluit om Conrad te kontak en het onmiddelik terugvoer van hom gekry met verskeie video's van vee wat beskikbaar was in die kategorie waarin ek belangstel. Hy was baie hulpvaardig en het dadelik afsprake gereel sodat ek na die vee kon gaan kyk. Op die ou einde het ek in 3 provinsies en baie wyd na vee gaan kyk. Elke keer is ek baie vriendelik en goed deur die area-bemarker ontvang en gehelp. Die aankope is baie goed deur Digikraal hanteer en als het seepglad verloop. Hulle was ook baie hulpvaardig en het vervoer gereel vir die aflewering. Die dag wat die vee gelaai is het hulle bemarkers als hanteer en het ek nie nodig gehad om weer deur te gaan en te gaan bystaan nie. Ek is in kennis gestel toe die vragmotor vertrek en elke keer met die hele rit op hoogte gehou hoe die vragmotor vorder en hoe laat die vee sal arriveer. Ek het 3 verskillende transaksies met Digikraal gedoen en kan net met lof van hul diens praat. Ek kan hulle regtig met 'n oop gemoed aanbeveel en indien u hulle oorweeg hoef u nie bekommerd te wees oor slenters nie. Ek is ook baie tevrede met die vee wat ek aangekoop het. Hulle was ook bereid om selfs 'n ekstra veearts dragtigheidsondersoek te laat doen toe ek daarvoor vra sonder dat ek die koste moes dra en diere wat nie dragtig was nie het ek die keuse gehad om hulle nie te koop nie of te koop teen 'n verlaagde prys. Dis voorwaar baie goeie diens en ek kan hulle regtig baie sterk aanbeveel.""
"DigiKraal vervul βn unieke funksie in die mark en het my aankoop van Lewende hawe aansienlik vergemaklik. As jy op jou eie Lewende Hawe aankoop is jou opsies meestal beperk tot diere in die omgewing, aangesien dit onmoontlik is om self na alle diere te gaan kyk wat landwyd geadverteer word. Indien jy nie self gaan kyk nie is jy nooit verseker die diere wat geadverteer word is wel die diere wat by jou uitkom nie. Deur van DigiKraal gebruik te maak skakel jy die risikos uit. Jy is verseker van kwaliteit diere en dat dit wat geadverteer is, wel dit is wat by jou afgelewer word. Jy kan ook met gemoedsrus die koopsom oorbetaal voor aflewering sonder om enige risiko te loop dat iemand met jou geld verdwyn. Ek het verskeie aankope die jaar deur DigiKraal gedoen en is baie tevrede met die kwaliteit diere, die vinnige diens en professionele wyse waarop die transaksies hanteer en afhandel is. Ek kan DigiKraal met groot vrymoedigheid aanbevel vir enige persoon wat lewende hawe wil aankoop."
"Ons het laasjaar 'n klompie jong aanteel diere gesoek en my swaer het my toe van Digikraal vertel. Dit was in n moeilike tyd met bek en klouseer, en deur Digikraal kon ons baie mooi dragtige verse kry. Ek is baie dankbaar vir die kwaliteit en vriendelike diens wat ons deur Digikraal ontvang het met die aankoop van ons diere. Sal hulle sterk aanbeveel vir enige vee aankope."
Ready to Get Started?
Join South Africa's leading livestock marketplace today. It's free to sign up and takes less than a minute!
Trusted by over 257+ farmers across South Africa